Eureka Care - Ouetehuis Vir Bejaardes
Home About Us Services Gallery Contact Us
Ons gee om vir die bejaardes, hul welstand is nie eers onderhandelbaar nie... Contact Us Today! Contact Us Today!
Home About Us Services Gallery Contact Us Sitemap

Eureka Care - Wie is ons?

Om afgetree en 'n bejaarde te wees, is die goue jare van jou lewe. 'n Tyd waar Eureka Care daarna strewe om 'n kwaliteit diens aan ons inwoners te lewer.

In 'n beskutte, veilige omgewing word akkomodasie en versorging gebied. Ons skep graag 'n tuiste waar mense nog selfstandig kan funksioneer, maar ook in hul klein omgewing versorg sal word wanneer dit nodig word.

Ons glo dat wedersydse vertroue gekoester moet word en dat beide partye se behoeftes, begeertes en verwagtinge bevredig sal word. Inwoners is hier vry om self te besluit oor sy / haar lewe, hoe en waarmee tyd deur gebring word en in watter mate, indien wel, ons daarby betrokke moet wees.

Dit beteken dat inwoners normaalweg kan voortgaan met hul lewe, hoewel inwoners se huidige behoeftes en veiligheid in aanmerking geneem sal word. Familie en vriende is baie welkom om jou so gereeld moontlik te besoek en uit te neem en van persoonlike benodighede en versnaperings te voorsien.

Elderly Couple Elderly Care Giving

Website developed by: 9714.557