Eureka Care - Dienste Wat Ons Lewer
Persoonlike Versorging:
- Elke inwoner kry persoonlike versorging.
- Die inwoner se afhanklikheid word geëvalueer en toepaslike versorging word voorsien.
- Persoonlike versorging strek vanaf ondersteuning met roetine daaglikse aktiwiteite tot totale intensiewe sorg.
Intensiewe Sorg Sluit Volgende Dienste In:
- Totale sorg word voorsien: stort, bad of bed was.
- Aan en uittrek van klere.
- Oorplaas van bed na stoel en van stoel na toilet.
Help Met Mobiliteit:
- Gee ondersteuning en hulp met mediese hulpmiddels bv. Looprame en gehoorapparate.
- Voer en help met voeding en sorg dat waar nodig is spesiale etes gegee word.
- Help met rehabilitasie, sodat bejaarde kan aanpas bv. Na ‘n beroerte of enige ander probleem.
- Help met mondhigiene en inkontinensie behoeftes.
- Bestel en dien kroniese medikasie toe.
- Daaglikse uitreiking en kontrolering van medikasie.
- 24/7 Profesionele verpleegsorg en toesig.
- Versorging van persoonlike klere na en vanaf wassery, wegpak van klere in kaste.
- Bestuur vergader gereeld om die behoefte en probleme van inwoners te bespreek en ‘n plan van aksie uit te werk.
- Personeel kry gereeld indiensopleiding om sodoende te verseker dat die hoogste gehalte sorg verleen word.
Eureka Care Verskaf Ook Tydelike Sorg:
- Wanneer tuisversorger op verlof gaan.
- Versorging van sieke wanneer hospitalisasie nie moontlik is nie.
- Wanneer tuisversorger siek word.
- Dagsorg wanneer kinders werk en bejaarde nie alleen kan bly nie.
- Sorg aan terminale pasiente.
Eureka Care is a home-based care facility, also called “care giving” or “assisted living for seniors,” a safe, personal and comforting alternative to nursing homes.
Our services enable the elderly to retain an optimum degree of independence and dignity, thus reducing unnecessary stress for the individual and their family.
It is also important to note that we are not mere labour brokers - we offer a Care giving service, whereby every client is closely monitored by a dedicated Caregiver.
Care Giving Services:
- Our carefully screened, selected and fully-trained caregivers provide a wide range of non-medical services, such as:
- Assisting in general mobility to ensure safety
- Administering of medication
- Monitoring of side-effects
- Bathing, grooming & personal hygiene
- Toileting, including commode and diaper care
- Treatment and prevention of sores
- Dressing of wounds
- Meal preparation
- Assisting with feeding and fluid intake
- Companionship
- Post hospitalisation care.
- Most importantly, our Caregivers provide a level of companionship that prevents our customers from feeling isolated and lonely.
Nursing Services:
- Where available, our professional visiting nurses are able to provide a wide range of basic care for those patients with a change in medical condition, or a recent discharge from a hospital or other care facility.
We are dedicated to providing the best individual healthcare available.
Our goal is to maximize the health, independence, and comfort of our patients and their families.